Die Koringblom (Scabiosa africana) is 'n meerjarige blomplant wat blom vanaf September tot Februarie. Die plant is 'n vinnige groeier met 'n grysgroen loof en mooi ligpers blommetjies aan lang stele. Die plant kan ook as 'n grondbedekker gebruik word. Dit benodig vol son en matig water.

Bos