Die Groendoring (Balanites maughamii) is 'n beskermde boom in Suid-Afrika[1][2] en die grootste in sy genus. Die boom groei in bosveld- en droë woudareas in warm, laagliggende gebiede noord van Durban tot in Beira, in die binneland in Limpopo en die suide van Zimbabwe asook die Zambeziriviervallei.
Die boom staan in Zoeloe bekend as Ugobandlovu en in Engels, Torchwood.
Groendoring, 'n gemeenskap net buite Asab in die suide van Namibië is na die boom vernoem.[3]
Die Groendoring (Balanites maughamii) is 'n beskermde boom in Suid-Afrika en die grootste in sy genus. Die boom groei in bosveld- en droë woudareas in warm, laagliggende gebiede noord van Durban tot in Beira, in die binneland in Limpopo en die suide van Zimbabwe asook die Zambeziriviervallei.
Die boom staan in Zoeloe bekend as Ugobandlovu en in Engels, Torchwood.
Groendoring, 'n gemeenskap net buite Asab in die suide van Namibië is na die boom vernoem.
Balanites maughamii (manduro, torchwood, Afrikaans: Groendoring, Zulu: Ugobandlovu) is a protected tree in South Africa.[1][2] Groendoring, a community outside Asab in Southern Namibia is named after this tree.[3]
Balanites maughamii (manduro, torchwood, Afrikaans: Groendoring, Zulu: Ugobandlovu) is a protected tree in South Africa. Groendoring, a community outside Asab in Southern Namibia is named after this tree.
Twig with spikes and foliageBalanites maughamii là một loài thực vật có hoa trong họ Zygophyllaceae. Loài này được Sprague miêu tả khoa học đầu tiên năm 1913.[1]
Balanites maughamii là một loài thực vật có hoa trong họ Zygophyllaceae. Loài này được Sprague miêu tả khoa học đầu tiên năm 1913.