dcsimg

Koperhaai ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Die Koperhaai (Carcharhinus brachyurus) kom langs die hele kuslyn van Suid-Afrika voor tot by Kaap Vidal. Die haai is bruingrys tot koper aan die bolyf en wit onder. Die haai kom altyd redelik naby die kus voor. Hy kan maklik verwar word met die gryshaai. Die haai word tot 3 m lank en 242 kg swaar. In Engels staan die haai bekend as Copper shark.

Wêreldwye verspreiding

Wes-Atlantiese Oseaan: Meksiko, die Golf van Meksiko, Brasilië en Argentinië.

Oos-Atlantiese Oseaan: Vanaf Frankryk, insluitend die Middellandse See, suidwaarts en rondom die kus van Suider-Afrika aan die sentrale KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Stille Oseaan: Japan na Nieu-Seeland, die suide van Kalifornië, VSA, in die Golf van Kalifornië tot in Meksiko en Peru.[1]

Sien ook

Verwysings

lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF

Koperhaai: Brief Summary ( afrikaans )