Die swarttiphaai (Carcharhinus limbatus) is 'n haai wat voorkom aan die suidkus en ooskus van Afrika vanaf Valsbaai. In Engels staan die haai bekend as die blacktip shark.
Die haai is grys van kleur met al die vinne behalwe die anale vin wat se agterste rand swart is. Die haai word tot 180 cm groot.
Die haai is aggressief en kom meer algemeen in kuswater voor. Die haai vreet vis, tjokka en ander haaie.
Die swarttiphaai (Carcharhinus limbatus) is 'n haai wat voorkom aan die suidkus en ooskus van Afrika vanaf Valsbaai. In Engels staan die haai bekend as die blacktip shark.