dcsimg

Knopstert-skeurtandhaai ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Die knopstert-skeurtandhaai (Odontaspis ferox) is 'n haai wat wêreldwyd en aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom. Dit word 4,2 m lank en kom tot op dieptes van 420 m voor. Die tweede dorsale vin is kleiner as die voorste dorsale vin. Die haai word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die haai bekend as die Bumpytail ragged-tooth.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. Pollard, D., Gordon, I., Williams, S., Flaherty, A. and Fergusson, I. K. (2003). "Odontaspis ferox". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2007. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 25 April 2009.AS1-onderhoud: Veelvoudige name: authors list (link)

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF

Knopstert-skeurtandhaai: Brief Summary ( afrikaans )