dcsimg

Vaalstreepkoppie ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Die Vaalstreepkoppie (Emberiza impetuani) is 'n voëlspesie wat endemies is aan Suider-Afrika. Hulle is algemene tot volop nomades op halfwoestynvlaktes, in Karoobossieveld en dorre savanne. Af en toe vind invalle in die kuslaaggebied van die westelike Wes-Kaap en die grasveld- en savannestreke plaas. Hulle vergader in groot getalle om na goeie reëns te broei. Hulle word soms ook in los assosiasie met sperwers aangetref. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 - 20 gram. In Engels staan die voël as die Lark-like bunting bekend.

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Emberiza impetuani

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Emberiza impetuani". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF

Vaalstreepkoppie: Brief Summary ( afrikaans )