dcsimg

Rooiborssterretjie ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Die Rooiborssterretjie (Sterna dougallii) is 'n skaars standvoël en slegs 250 pare broei gedurende Mei tot Oktober op eilande aan die suidkus. Hiervandaan versprei die voëls oos- en weswaarts. Die voël is 33 – 38 cm lank, 100 - 130 g groot met 'n vlerkspan van 72 – 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die Roseate tern.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Sterna dougallii

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Sterna dougallii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF

Rooiborssterretjie: Brief Summary ( afrikaans )