dcsimg

Grysknorder ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Grys knorder (Pomadasys furcatum) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom, noordwaarts vanaf Durban. In Engels staan dit bekend as die Grey grunter.

Voorkoms

Die vis word tot 50 cm lank en weeg nie meer as 1 kg nie. Die vis is silwer met 6 - 7 donker strepe op die sye. Die stert en die snoet is kort.

Habitat en gewoontes

Die Grys knorder eet klein krappies, garnale en seewurms. Dit verkies vlakker water en leef saam in klein skole op sanderige gedeeltes tussen riwwe. Dit is volop in die St. Luciameer.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Grysknorder: Brief Summary ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Grys knorder (Pomadasys furcatum) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom, noordwaarts vanaf Durban. In Engels staan dit bekend as die Grey grunter.

許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF