dcsimg

Muis-klipvis ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Muis-klipvis (Fucomimus mus) is 'n vis wat endemies aan die Suid-Afrikaanse kus is en kom voor van Valsbaai tot by Koffiebaai. In Engels staan die vis bekend as die Mouse clinid.

Voorkoms

Die vis is rooierig, groen of bruin van kleur afhangende van die omgewing. Die dorsale en anale vinne het deurskynende gedeeltes in en die stertvin is ook deursigtig. Die onvolwasse vissies is rooierig van kleur met groot silwer vlekke op die sye. Die vis word tot 10 cm groot.

Habitat

Hulle kom in getypoele voor.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. 1,0 1,1 Synonyms of Fucomimus mus at www.fishbase.org.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Muis-klipvis: Brief Summary ( 南非語 )