dcsimg

Nylkurper ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Nylkurper (Oreochromis niloticus) is 'n varswatervis wat natuurlik voorkom in die Nylrivier, die Groot Skeurvallei-mere en sekere Wes-Afrika riviere. Die spesie is in Suid-Afrika by die Kaapse Vlakte, die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en Zimbabwe en Zambië vrygelaat. Dit het ook die Limpoporivier en ander riviere aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek binnegedring. In Engels staan die vis bekend as die Nile tilapia.

Voorkoms

 src=
'n Nylkurper.

Die stertvin is gestreep en die mannetjies word rooi oor die kop, onderlyf en die dorsale- en stertvinne gedurende die broeityd. Die vis word tot 50 cm lank en die Zimbabwe-hengelrekord is 4.04 kg.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Nylkurper: Brief Summary ( 南非語 )