dcsimg
Image of Cratena Bergh 1864
Creatures » » Animal »

Spiralians

Spiralia

Spiralia ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Spiralia word as 'n diereklade binne die Protostomia beskou wat 'n susterklade van die Ecdysozoa is. Oor die samestelling en die verwantskap van hierdie klade is nogtans geen algemene ooreenstemming nie. Party navorsers het Spiralia as sinoniem met Lophotrochozoa beskou, maar daar word nou gedink dat die Lophotrochozoa, waartoe die slakke en ringwurms behoort, 'n groep binne die Sprialia is. In 2014 het Trosten H. Struck et al.[1] ondersoek of party eenvoudige diere soos die platwurms en die gastrotricha en gnathostomulida as 'n aparte groep (die "Platyzoa") naas die Lophotrochozoa binne die Spiralia behoort. Hulle resultate dui aan dat hierdie organismes wel binne die Spiralia behoort, maar dat "Platyzoa" parafileties sou wees.

Kladogram

Hulle kladogram sien so uit:

Protostomia

EcdysozoaMorpho menelaus huebneri MHNT Male Dos.jpg


Spiralia Gnathifera

Syndermata



GnathostomulidaGnathostomula paradoxa Sylt.tif



Platytrochozoa Rouphozoa

PlatyhelminthesGeocentrophora applanata - From Sassari, Sardinia, Italy.jpg



GastrotrichaChaetonotus (Chaetonotus) polyspinosus.jpg




LophotrochozoaScheme snail anatomy-numbers.svg





Die oer-Spiralia het dalk geen coeloomholte, segmentasie of harsings gehad nie.

Verwysings

  1. Platyzoan Paraphyly Based on Phylogenomic Data Supports a Noncoelomate Ancestry of Spiralia Torsten H. Struck, Alexandra R. Wey-Fabrizius, Anja Golombek, Lars Hering, Anne Weigert, Christoph Bleidorn, Sabrina Klebow, Nataliia Iakovenko, Bernhard Hausdorf, Malte Petersen, Patrick Kück, Holger Herlyn, Thomas Hankeln

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Spiralia: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Spiralia word as 'n diereklade binne die Protostomia beskou wat 'n susterklade van die Ecdysozoa is. Oor die samestelling en die verwantskap van hierdie klade is nogtans geen algemene ooreenstemming nie. Party navorsers het Spiralia as sinoniem met Lophotrochozoa beskou, maar daar word nou gedink dat die Lophotrochozoa, waartoe die slakke en ringwurms behoort, 'n groep binne die Sprialia is. In 2014 het Trosten H. Struck et al. ondersoek of party eenvoudige diere soos die platwurms en die gastrotricha en gnathostomulida as 'n aparte groep (die "Platyzoa") naas die Lophotrochozoa binne die Spiralia behoort. Hulle resultate dui aan dat hierdie organismes wel binne die Spiralia behoort, maar dat "Platyzoa" parafileties sou wees.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF