Essenhout (Ekebergia capensis) is 'n boom wat voorkom in Suid-Afrika se kus- en bergwoude vanaf Knysna tot by KwaZulu-Natal en ook in Mpumalanga en Limpopo. In Engels staan die boom bekend as die Cape Ash. Die boom word baie groot en die blare is groot, saamgesteld en groen. Elkeen bestaan uit drie tot vyf pare blaartjies en 'n enkele eindblaar. Die vrug is ongeveer 1.5 cm in deurnsee en bevat tot vier sade.

Bloeiwyse en stam van E. capensis Stam van 'n groot eksemplaar Blomme en vrugte Saamgestelde blaar en vrugte Blare en vrugte