Die Brosblaar of transvaalliguster (Galpinia transvaalica) is 'n struik of 'n klein boom wat in die bosveld op klipperige plekke voorkom. Die boom kom voor noordwaarts vanaf Durban, al langs die Lebomboberge tot oorkant die Limpoporivier in Zimbabwe. Die vrugte is klein, harde kapsules.
'n Brosblaar in Jan Cillierspark, Pretoria.