dcsimg

Coenagrionidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Coenagrionidae is ’n familie van waterjuffers in die Odonataorde. Die familie bestaan uit ongeveer 1200 verskillende spesies, een van die grootste Odonata-families, waarvan ongeveer 150 in Afrika suid van die Sahara voorkom en 38 in Suid-Afrika.

Kenmerke

  • Klein tot baie klein
  • Slank en skraal met kort pote
  • Kleurlose vlerke
  • Kort pterostigmas

Genera

Bronne

Verwysings

  1. Tarboton, Warwick (2015). A Guide to the Dragonflies & Damselflies of South Africa. Kaapstad: Struik. p. 62. ISBN 978-1-77584-184-5. Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Coenagrionidae: Brief Summary ( Afrikaans )