dcsimg
Image of living stone succulent
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Stone Plants »

Split Rock

Pleiospilos compactus (Ait.) Schwant.

Lewerplant ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die lewerplant (Pleiospilos compactus (Aiton) Schwantes) is 'n vygie. Dit groei op 'n hoogte van 700-1700 m op kwartsietdagsome.[1]Dit kom voor in die Karoo Nasionale Park[2]

Die dwergplantjie het gewoonlik net twee verdikte blare wat 6-7 cm lank kan word en 'n amper driehoekige deursnee het. Die blare is grysgroen van kleur en kan rooierig verkleur. Die plantjie kan in matjies van 30 cm deursnee voorkom. Die blommetjie is eenkleurig geel.[3] Hartmann & Leide erken vyf onderspesies:

Onderspesie Beeld P.c. compactus Pleiospilos compactus subsp. canus (nobilis) (8296374053).jpg P.c. canus Pleiospilos longibracteus (Jardin des Plantes de Paris).jpg P.c. minor Pleiospilos compactus subsp. minor - Botanical Garden in Kaisaniemi, Helsinki - DSC03688.JPG P.c. sororius Pleiospilos dimidiatus.jpg P.c. fergusoniae

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF