dcsimg
Image of Blackbelly Rosefish
Creatures » » Animal » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Rockfishes »

Blackbelly Rosefish

Helicolenus dactylopterus (Delaroche 1809)

Jakopewer ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Jakopewer (Helicolenus dactylopterus) is 'n vis wat voorkom in die Middellandse See en weerskante van die Atlantiese Oseaan. In Suider-Afrika kom die vis voor aan die weskus vanaf Angola tot by die Tugelarivier. In Engels staan die vis bekend as die Jacopever of Blackbelly rosefish.

Voorkoms

Die vis is gelerig-oranje van kleur. Die pens is wit en die binnekant van die mond is swarterig. Op die lyf is donkerder bane wat vertikaal strek. Die vis word 40 cm lank.

Habitat en gewoontes

Die vis kom voor in water wat 55 – 550 m diep is. Hulle hou van rotsagtige, sagte plekke om in te woon op die bodem. Hulle skiet kuit in die winter.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Jakopewer: Brief Summary ( Afrikaans )