dcsimg

Hondhaai ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die hondhaai (Mustelus mustelus) kom voor aan die weskus, suidkus en ooskus van Suid-Afrika tot by Durban. Dit word 1,7 m lank en 25 kg swaar. Dit is normaalweg grys, maar sekere haaie het verspreide swart kolletjies op. Die tweede dorsale vin is hoër as die stertvin. Die haai kom voor in water van tot 350 m diep. Dit vreet beenvis, krewe, krappe en garnale. Die spesie is vivipaar met 4-23 kleintjies per geboorte. Die vleis is eetbaar, maar dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die haai bekend as Smooth-hound.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Hondhaai: Brief Summary ( Afrikaans )