Die Gevlekte vleikuiken (Sarothrura elegans) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en leef in digte woudonderbos, aangrensende struikveld en dig beboste tuine. Hulle kom voor aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika, Mpumalanga en die hooglande in Zimbabwe. Die voël is 15 – 17 cm groot en weeg 40 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as Buff-spotted Flufftail.