Zosterops is 'n genus van voëls in die familie van witogies (Zosteropidae). Ongeveer 75 spesies, wat reg oor die wêreld voorkom, behoort aan die genus.[1][2]
Spesies in die genus is klein tropiese sangvoëls wat 8 – 15 cm lank word. Hul mees kenmerkende eienskap is die opvallende ring van wit veertjies om die oog, hoewel dit by sommige spesies ontbreek.
Zosterops is 'n genus van voëls in die familie van witogies (Zosteropidae). Ongeveer 75 spesies, wat reg oor die wêreld voorkom, behoort aan die genus.
Spesies in die genus is klein tropiese sangvoëls wat 8 – 15 cm lank word. Hul mees kenmerkende eienskap is die opvallende ring van wit veertjies om die oog, hoewel dit by sommige spesies ontbreek.