dcsimg

Sapindaceae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Sapindaceae is die lietsjie-familie wat hoort tot die orde Sapindales. Die familie bestaan wêreldwyd uit meer as 2000 spesies waarvan 30 in Suider-Afrika voorkom en almal is bome.

Kenmerke

Die bekendste lid van die familie is die Lietsjie (Litchi chinesis) wat uit China ingevoer is en vir sy vrugte gekweek word. Hierdie familie se genera verskil baie met betrekking tot blomme, vrugte en blare.

Boom Spesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Sapindaceae

Bronne

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sapindaceae: Brief Summary ( Afrikaans )