Makadamia is 'n genus van vier spesies van bome inheems aan Australië wat deel uitmaak van die plantfamilie Proteaceae.[1][2]
Hulle is inheems aan noordoostelike Nieu-Suid-Wallis en die sentrale en suidoostelike Queensland.
Die boom is kommersieel belangrik vir sy vrugte, genoem makadamianeute.
Makadamia is 'n genus van vier spesies van bome inheems aan Australië wat deel uitmaak van die plantfamilie Proteaceae.
Hulle is inheems aan noordoostelike Nieu-Suid-Wallis en die sentrale en suidoostelike Queensland.
Die boom is kommersieel belangrik vir sy vrugte, genoem makadamianeute.