dcsimg

Elasmobranchii ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Elasmobranchii is 'n klas van die kraakbeenvisse Chondrichthyes. Van die kenmerke van die klas is dat al die spesies oor 5 -7 kieue splete beskik en die tande is los van mekaar in die kakebeen. Daar is ongeveer 1 100 spesies wat hoort tot die klas met die bekendes: haaie, rôe, saagvisse, sandkruipers en pylsterte.

Ordes

Die volgende ordes hoort tot die klas Elasmobranchii en kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor:

Nommer Orde Beskrywing Klas Superklas 1 Carcharhiniformes Grondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse 2 Hexanchiformes Koei en Frilletjieshaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse 3 Lamniformes Haringhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse 4 Myliobatiformes Pylstertagtiges Elasmobranchii Kraakbeenvisse 5 Orectolobiformes Tapythaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse 6 Pristiformes Saagvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse 7 Rajiformes Sandkruipers en Rôe Elasmobranchii Kraakbeenvisse 8 Squaliformes Hondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse 9 Torpediniformes Drilvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse

Sien ook

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Elasmobranchii: Brief Summary ( Afrikaans )