dcsimg

Goughstreepkoppie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Goughstreepkoppie (Rowettia goughensis) is 'n algemene standvoël en endemies aan Gougheiland. In Engels staan dit bekend as die Gough Bunting.

Identifikasie

Die voël word tot 16 cm groot en is demorfies. Die wyfie lyk soos die onvolwasse voël, net ryker gekleur; hulle is ornaje-vaalbruin met 'n swartbeffie op die keel. Die mannetjie is swaar gestreep.

Die voël bly in pare of in klein groepies saam en soek kos op die grond. Hulle klouter ook oor graspolle en Phylica-struike op soek na kos. Die voël is nuuskierig en nie bang vir mense nie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Goughstreepkoppie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Goughstreepkoppie (Rowettia goughensis) is 'n algemene standvoël en endemies aan Gougheiland. In Engels staan dit bekend as die Gough Bunting.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF