dcsimg

Satansbos ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Satansbos (Solanum elaeagnifolium) is 'n plant en verklaarde onkruid in Suid-Afrika. Dit kom algemeen in die westelike dele van Noord-Amerika asook in Suid-Amerika voor.

Satansbos is 'n meerjarige plant, 10 cm tot 1 m in hoogte. Die stingels is met brandnetel-agtige stekels bedek – yl op sommige plante, maar dig op mekaar op ander. Die bare en stingels het donserige hare wat dit 'n silwer of grys voorkoms gee. Die blare is tot 15 cm lank en 0,5-2,5 cm breed.

Die plant blom van April tot Augustus. Die blomme het vyf kroonblare wat verenig om 'n ster te vorm. Die blomme het 'n laventelblou of soms bleekwit kleur met vyf geel meeldrade en 'n stamper in die middel. Die plant produseer geel, oranje of rooi bessies wat die hele winter en hou en bruin kleur as dit uitdroog.

 src=
Blomme
 src=
Vrugte

Bron

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF

Satansbos: Brief Summary ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Satansbos (Solanum elaeagnifolium) is 'n plant en verklaarde onkruid in Suid-Afrika. Dit kom algemeen in die westelike dele van Noord-Amerika asook in Suid-Amerika voor.

Satansbos is 'n meerjarige plant, 10 cm tot 1 m in hoogte. Die stingels is met brandnetel-agtige stekels bedek – yl op sommige plante, maar dig op mekaar op ander. Die bare en stingels het donserige hare wat dit 'n silwer of grys voorkoms gee. Die blare is tot 15 cm lank en 0,5-2,5 cm breed.

Die plant blom van April tot Augustus. Die blomme het vyf kroonblare wat verenig om 'n ster te vorm. Die blomme het 'n laventelblou of soms bleekwit kleur met vyf geel meeldrade en 'n stamper in die middel. Die plant produseer geel, oranje of rooi bessies wat die hele winter en hou en bruin kleur as dit uitdroog.

 src= Blomme  src= Vrugte
lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF