dcsimg

Bruinsalie ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Bruinsalie (Salvia africana-lutea) is 'n geharde aromatiese struik, wat ongeveer 2 m hoog word. Dit is inheems in Suid-Afrika en kom voor aan die kus van Namakwaland tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts daarvandaan tot by Port Alfred.[1] Dit dra blomme wat eers geel is, en later verkleur totdat dit goudbruin van kleur is. Die blomme en blare kan gebruik word om 'n tee te maak vir die behandeling van hoes, verkoues, vroulike kwale en brongitis.[2]

Sien ook

Verwysings

  1. Growwild.co.za: Salvia africana-lutea. Growwild. URL besoek op 2018-08-30.
lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Bruinsalie: Brief Summary ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Bruinsalie (Salvia africana-lutea) is 'n geharde aromatiese struik, wat ongeveer 2 m hoog word. Dit is inheems in Suid-Afrika en kom voor aan die kus van Namakwaland tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts daarvandaan tot by Port Alfred. Dit dra blomme wat eers geel is, en later verkleur totdat dit goudbruin van kleur is. Die blomme en blare kan gebruik word om 'n tee te maak vir die behandeling van hoes, verkoues, vroulike kwale en brongitis.

lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF