dcsimg

Tylecodon bodleyae ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Tylecodon ventricosus Van Jaarsv. is 'n plant wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Noord-Kaap provinsie voorkom. Op die SANBI-rooilys word dit as 'kritiek bedreigde' (CR B1ab(v)+2ab(v)- spesie gelys.[1]

Dit is 'n vetplant wat net die struikgebied van Vyftienmyl se Berge naby Port Nolloth voorkom en bedreig word deur versamelaars vir die handel in vetplante. Dit groei op kwartsitiese sandsteenklowe op die hange wat op die suide uitsien. Dit word saam met die vygie Conophytum bolusiae gevind.

Dit is 'n dwergvetplantjie wat 10cm hoog word en groei uit 'n uitsonderlik geswolle wortelstok groei. Dit is dalk nie voldoende verskillend van Tylecodon similis nie. Die spesie is na Elise Bodley van Wyk (1922-1997) genoem wat Tylecodon-spesies geskilder het.[2]

Verwysings

lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Tylecodon bodleyae: Brief Summary ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Tylecodon ventricosus Van Jaarsv. is 'n plant wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Noord-Kaap provinsie voorkom. Op die SANBI-rooilys word dit as 'kritiek bedreigde' (CR B1ab(v)+2ab(v)- spesie gelys.

Dit is 'n vetplant wat net die struikgebied van Vyftienmyl se Berge naby Port Nolloth voorkom en bedreig word deur versamelaars vir die handel in vetplante. Dit groei op kwartsitiese sandsteenklowe op die hange wat op die suide uitsien. Dit word saam met die vygie Conophytum bolusiae gevind.

Dit is 'n dwergvetplantjie wat 10cm hoog word en groei uit 'n uitsonderlik geswolle wortelstok groei. Dit is dalk nie voldoende verskillend van Tylecodon similis nie. Die spesie is na Elise Bodley van Wyk (1922-1997) genoem wat Tylecodon-spesies geskilder het.

lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF