dcsimg

Vingervygie ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Vingervygie (Argyroderma fissum (Haw.) L.Bolus) is 'n vetplant wat op die kwartsvlakte van die Knersvlakte endemies is. Dit behoort tot die familie Aizoaceae en word op die SANBI-rooilys as veilig (LC) beskou.[1]

Dit is 'n dwergplantjie wat nie hoër as 20 cm word en matte van dik blougroen vingertjies kan vorm tussen die kwarts wat dikwels die Knersvlakte bedek. Die blomme is magenta van kleur.[2]

Verwysings

lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Vingervygie: Brief Summary ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Vingervygie (Argyroderma fissum (Haw.) L.Bolus) is 'n vetplant wat op die kwartsvlakte van die Knersvlakte endemies is. Dit behoort tot die familie Aizoaceae en word op die SANBI-rooilys as veilig (LC) beskou.

Dit is 'n dwergplantjie wat nie hoër as 20 cm word en matte van dik blougroen vingertjies kan vorm tussen die kwarts wat dikwels die Knersvlakte bedek. Die blomme is magenta van kleur.

lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF