dcsimg

Santer ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Santer (Cheimerius nufar) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf Oman tot by Valsbaai. Die vis word 75 cm lank en 7 kg swaar. Die liggaam is silwerpienk met 4 - 5 dowwe strepe wat vertikaal oor die liggaam gaan. Die vis word gevind in waters wat 7 – 130 m diep is naby riwwe of rots seebodem en is 'n gewilde eetvis. In Engels staan die vis bekend as soldier.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Santer: Brief Summary ( Afrikaans )