dcsimg

Stekelkop-kardinaal ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Stekelkop-kardinaal (Apogon kallopterus) is 'n vis wat voorkom Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Spinyhead cardina.

Voorkoms

Die vis is bruinerig met 'n donker streep vanaf die punt van die snoet, deur die oog tot by die stertvinbasis - net bokant die sylyn. Daar is 'n swart kol op die stertvin basis wat raak aan die sylyn. Die vis word tot 15 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe in water wat 3 - 50 diep is. Hulle is daglewend en vreet soöplankton. Die naam kallopterus beteken mooi vin.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Stekelkop-kardinaal: Brief Summary ( Afrikaans )