dcsimg

Rots-klipvis ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Rots-klipvis (Clinus agilis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika. Die vis kom voor aan die Weskus, om Kaappunt tot by Port Alfred in die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Agile klipfish.

Identifikasie

Die vis word tot 14 cm lank. Hulle kleurpatrone wissel van liggrys, roomkleurig tot ligbruin. Partykeer is hulle gevlek met 7 donkerbruin tot swart strepe oor die lyf wat ook op die anale en dorsal vinne voorkom. Daar is 'n swart knoppie tussen die derde en vierde dorsale stekels.

Hulle leef in rotsriwwe, aflandige riwwe en strandmere tot op 'n diepte van 20 m. Hulle leef ook in getypoele, in alge beddings en ook sanderige areas. Hulle is gewoonlik alleenlopers en vreet klein ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Rots-klipvis: Brief Summary ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Rots-klipvis (Clinus agilis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika. Die vis kom voor aan die Weskus, om Kaappunt tot by Port Alfred in die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Agile klipfish.

lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF