dcsimg

Drakensberglewerik ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Drakensberglewerik (Heteromirafra ruddi) is 'n skaars, gelokaliseerde en endemiese standvoël in hooglandveld met kort gras. Die voël is 14 cm groot en weeg 25 - 28 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rudd's Lark. Die voël is kwesbaar weens habitatverlies en agteruitgang.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Heteromirafra ruddi". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Drakensberglewerik: Brief Summary ( Afrikaans )