dcsimg

Lemoenhout ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Lemoenhout (Xymalos monospora) is 'n Afromontane boom van die hoë woud. Dit kom voor net oos vanaf Grahamstad, noordwaarts al langs die Drakensberge, die Lebomboberge tot in die Chimanimaniberge. Die boom het 'n ligte bas wat afskilfer en kenmerkende konsentriese ringe agterlaat. Die boom is gehard en weerstaan brande.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Lemoenhout: Brief Summary ( Afrikaans )