dcsimg

Tetanurae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src=
’n Skets van ’n Monolophosaurus.

Tetanurae Kladistiese klassifikasie Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Klade: Theropoda
Klade: Tetanurae
(Gauthier, 1986)

Tetanurae, of "stywesterte", is ’n klade dinosourusse wat die meeste teropodes, ook voëls, insluit. Hulle het in die Vroeë of Middel-Jura hul verskyning gemaak.

Die naam is in 1986 deur Jacques Gauthier aan ’n groot groep teropodes gegee. Tetanurae word gedefinieer as alle teropodes wat nader verwant aan moderne voëls is as aan Ceratosaurus.

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Tetanurae: Brief Summary ( Afrikaans )