dcsimg
Image of Geometric moray
Creatures » » Animal » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » True Eels » Morays »

Geometric Moray

Gymnothorax griseus (Lacepède 1803)

Geometriese bontpaling ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geometriese bontpaling (Gymnothorax griseus) is 'n vis (daar word na die vis verwys as 'n paling) wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Oos-Kaap. Dit kom ook voor in die westelike Indiese Oseaan. In Engels staan die paling bekend as die Geometric moray.

Voorkoms

Die paling word tot 65 cm lank, die lyf is geelgrys van kleur en bedek met bruin na goudbruin kolletjies en die kop is bedek met opmerklke lyne wat uit swart kolletjies bestaan. Bo-op die rug is 'n dorsale vin. Dié paling lyk asof dit 'n hermafrodiet kan wees, met eiers en sperms wat gelyktydig ontwikkel.

Habitat

Die paling kom voor in koraalriwwe, skuil bedags en is snags aktief wanneer dit klein vissies jag. Die paling is skadeloos en aard goed in 'n akwarium.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Geometriese bontpaling: Brief Summary ( Afrikaans )