Ursus is 'n genus in die familie van bere (Ursidae). Hierdie genus omvat die bruinbere, ysbere en swartbere wat oor Eurasië en Noord-Amerika versprei is. Die naam is van die Latynse woord ursus afgelei, wat beer beteken.[3][4]
Ursus is 'n genus in die familie van bere (Ursidae). Hierdie genus omvat die bruinbere, ysbere en swartbere wat oor Eurasië en Noord-Amerika versprei is. Die naam is van die Latynse woord ursus afgelei, wat beer beteken.