Die Kaapse klappertjie (Mirafra apiata) is 'n algemene, endemiese standvoël in Karoobossieveld, kusfynbos en verkies plekke met riete. Die voël is 15 cm groot en weeg 23 - 38 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape clapper lark.
|publisher=
(help)AS1-onderhoud: extra punctuation (link) Die Kaapse klappertjie (Mirafra apiata) is 'n algemene, endemiese standvoël in Karoobossieveld, kusfynbos en verkies plekke met riete. Die voël is 15 cm groot en weeg 23 - 38 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape clapper lark.