dcsimg

Rooilewerik ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooilewerik (Calendulauda burra) is 'n gelokaliseerde redelike algemene endemiese standvoël in struikbegroeide sandduine en Nama-Karoovlaktes. Die voël is 18 – 19 cm groot en weeg 32 - 43 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red Lark en sy status is kwesbaar weens habitat-agteruitgang.

Sien ook

Bron

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooilewerik: Brief Summary ( Afrikaans )