dcsimg
Image of cloudberry
Creatures »

Eukaryotes

Eukaryota

Eukarioot ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Eukariote is lede van die domein Eukaryota: organismes wat organelle binne-in hul selle bevat, soos die selkern, golgi-apparaat, mitochondrion en in plante, chloroplaste. Die domein bevat alle plante, diere, alge, swamme en protiste.

In taksonomie word eukariote beskou as een van die drie biologiese domeine waarin lewe verdeel kan word. Die ander twee domeine, Archaea en Bacteria, word saam "prokariote" genoem.

Kladogram

Die verwantskap tussen die eukariote is steeds 'n onderwerp van navorsing. Hierdie is 'n vereenvoudigde kladogram wat die belangrikste groepe toon:

Lewe

Bacteria

Archaea

Eukariote Bikonta Archaeplastida

Glaucophyta

Rhodophyta

Viridiplantae (plante)

Harosa Heterokonta

Bacillariophyceae (diatome)

Ochrophyta

Oomycota

Alveolata

Ciliophora

Myzozoa

Apicomplexa

Dinozoa

Dinoflagellata

Protalveolata

Rhizaria

Excavata

Unikonta

Amoebozoa

Opisthokonta (diere, swamme)

Eksterne skakels

Morpho didius Male Dos MHNT.jpg Hierdie artikel omtrent 'n Biologieverwante onderwerp is slegs 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Eukarioot: Brief Summary ( Afrikaans )