dcsimg

Dwergwaterblommetjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die dwergwaterblommetjie (Aponogeton angustifolius Aiton) is 'n waterplantjie wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom net in die Wes-Kaap tussen Gouda en Worcester en die Kaapse Vlakte voor. Op die SANBI-rooilys is dit as kwesbaar (VU) gelys. Dit groei op sanderige droogvallende oewers naby mere en vleie of riviertjies wat traag stroom. In die laaste 40 jaar het die plant 30% van sy leefgebied verloor. Dit is net drie generasies, wat vir hierdie plant 15 jaar per generasie duur.[1]

Dit lyk soos die waterblommetjie, maar sy wit blompakkies is nie eens die helfte van die grootte nie. Dit word in die Papenkuils-vleiland naby Worcester aangetref en bereik daar een van die digtste spesiebevolkings in die land, saam met sewe ander vleilandplante wat op die rooilys is.[2]

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Dwergwaterblommetjie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die dwergwaterblommetjie (Aponogeton angustifolius Aiton) is 'n waterplantjie wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom net in die Wes-Kaap tussen Gouda en Worcester en die Kaapse Vlakte voor. Op die SANBI-rooilys is dit as kwesbaar (VU) gelys. Dit groei op sanderige droogvallende oewers naby mere en vleie of riviertjies wat traag stroom. In die laaste 40 jaar het die plant 30% van sy leefgebied verloor. Dit is net drie generasies, wat vir hierdie plant 15 jaar per generasie duur.

Dit lyk soos die waterblommetjie, maar sy wit blompakkies is nie eens die helfte van die grootte nie. Dit word in die Papenkuils-vleiland naby Worcester aangetref en bereik daar een van die digtste spesiebevolkings in die land, saam met sewe ander vleilandplante wat op die rooilys is.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Aponogeton angustifolius ( Vietnamese )

provided by wikipedia VI

Aponogeton angustifolius là một loài thực vật có hoa trong họ Aponogetonaceae. Loài này được Aiton mô tả khoa học đầu tiên năm 1789.[1]

Chú thích

  1. ^ The Plant List (2010). Aponogeton angustifolius. Truy cập ngày 16 tháng 7 năm 2013.

Liên kết ngoài


Bài viết về Bộ Trạch tả này vẫn còn sơ khai. Bạn có thể giúp Wikipedia bằng cách mở rộng nội dung để bài được hoàn chỉnh hơn.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia tác giả và biên tập viên
original
visit source
partner site
wikipedia VI

Aponogeton angustifolius: Brief Summary ( Vietnamese )

provided by wikipedia VI

Aponogeton angustifolius là một loài thực vật có hoa trong họ Aponogetonaceae. Loài này được Aiton mô tả khoa học đầu tiên năm 1789.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia tác giả và biên tập viên
original
visit source
partner site
wikipedia VI