dcsimg

Europese perdeby ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Europese perdeby (Polistes dominula) is 'n perdeby wat inheems aan Europa, maar 'n indringerspesie in Suid-Afrika en Noord-Amerika is.

Die Europese perdeby het 'n geel-en-swart lyf en die antennas is oranje. Die pote word nie ingetrek tydens vlug nie; dus hang dit onder sy lyf.

Bronne

Sien ook

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Europese perdeby: Brief Summary ( Afrikaans )