Die waterpeer (Syzygium guineense) is 'n boom wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom en veral in KwaZulu-Natal. Dit kom ook voor in Mpumalanga, Limpopo en Zimbabwe. Dit lyk baie soos die waterbessieboom.
Dit het 'n geoksiele subspesie Syzygium guineense (Willd.) DC. subsp. huillense (Hiern) F.White