dcsimg

Boogbek-sandkruiper ( африканс )

добавил wikipedia AF

Die Boogbek-sandkruiper (Rhina ancylostoma) kom voor in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Durban.

Voorkoms

Die volwassenes se rug is grys of bruinerig met verspreide, dowwe kolle op en wit aan die onderkant. Die jonger visse het swart kolle of twee swart bande tussen die terwyl die lyf hoofsaaklik swart is met wit kolle op.

Sien ook

 src=
'n Boogbek-sandkruiper

Bron

Verwysings

  1. McAuley, R. and L.J.V. Compagno (2003). "Rhina ancylostoma". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur.
  2. Last, P.R.; Stevens, J.D. (2009). Sharks and Rays of Australia (second uitg.). Harvard University Press. pp. 299–300. ISBN 0-674-03411-2.AS1-onderhoud: Veelvoudige name: authors list (link)

Eksterne skakel

лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF

Boogbek-sandkruiper: Brief Summary ( африканс )

добавил wikipedia AF

Die Boogbek-sandkruiper (Rhina ancylostoma) kom voor in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Durban.

лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF