dcsimg

Grysrifhaai ( африканс )

добавил wikipedia AF

Die Grysrifhaai (Carcharhinus amblyrhynchos) is 'n haai wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika noordwaarts vanaf St. Lucia voorkom. Die haai staan ook bekend as die Kortneus-swartsterthaai en in Engels as die Shortnose blacktail shark.

Voorkoms

Die haai is bruingrys van kleur en het 'n swart rand op die stert-, tweede dorsale en anale vinne (almal behalwe die eerste dorsale vin). Die haai word tot 1.9 meter (6.2 voet) lank. Dit is wit aan die onderkant.

Habitat en gewoontes

Dit word meestal gesien by koraalriwwe in water wat 3 tot 140 m diep is. Die haai is aggressief en vreet seekatte, vis, tjokka en is vivipaar.

Sien ook

Bronne

  • Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

  1. Blainville H. de 1816. Prodrome d'une nouvelle distribution systématique du règne animal. Bull. Soc. Philomath. Paris v. 8. 105-112 [sic for 113-120] +121-124.
  2. BioLib (en)

Eksterne skakel

лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF

Grysrifhaai: Brief Summary ( африканс )

добавил wikipedia AF

Die Grysrifhaai (Carcharhinus amblyrhynchos) is 'n haai wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika noordwaarts vanaf St. Lucia voorkom. Die haai staan ook bekend as die Kortneus-swartsterthaai en in Engels as die Shortnose blacktail shark.

лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF