Die Hondhaaie (Triakidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Carcharhiniformes. Daar is sewe genera met 38 spesies wat hoort tot dié familie en sewe van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Die familie het twee dorsale vinne, die bekken vin is agter by die anale vin en het vyf kieue splete. Die grootte wissel van 50 cm tot 2 m. Die familie kom gewoonlik naby die bodem voor.
Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor: