dcsimg

Grysbeer ( африканс )

добавил wikipedia AF

Die grysbeer of grizzlybeer (Ursus arctos horribilis) is 'n subspesie van die bruinbeer wat in Noord-Amerika voorkom.

Ná die kodiakbeer is die grysbeer die grootste subspesie van die genus Ursus arctos. Hulle kan tot 600 kg weeg. As die bere op hul agterpote staan, kan hulle 'n hoogte van 3 meter bereik.

As die bere met rus galaat word, is hulle normaalweg nie 'n bedreiging vir mense nie. Die Kanadese parkeraad beveel aan dat 'n afstand van minstens 100 meter gehandhaaf word. Wyfies met kleintjies is meer geneig om aan te val om hulle kroos te beskerm.

As iemand wel aangeval word, is dit raadsaam om roerloos te bly lê sodat die beer dink dat sy aanvaller dood is, of ten minste nie meer 'n bedreiging inhou nie. Dit help nie om terug te veg nie. Dit is ook onwys om weg te hardloop, omdat hulle vinniger as mense is.

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF

Grysbeer: Brief Summary ( африканс )