dcsimg

Besemtrosvy ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Besemtrosvy (Ficus sur) - voorheen bekend as Ficus capensis - is 'n boom wat groot en spreidend kan word. Dit word aangetref kuslangs vanaf Tsitsikamma, deur KwaZulu-Natal, eSwatini, die laeveld tot in Zimbabwe. Die vye word 3 tot 4 cm in deursnee en is pienk, gespikkeld rooi wanneer hulle ryp is. Die vrugte word in swaar trosse op en naby die stam aan die onderste takke gedra. Die vye kan gebruik word om konfyt mee te maak. Die blare is glad en het onreëlmatige geskulpte rande. In Engels staan die boom bekend as die Broom cluster fig.

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Besemtrosvy: Brief Summary ( afrikaans )