dcsimg

Draadvinvlindervis ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Draadvinvlindervis (Chaetodon auriga) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Aliwal-bank tot by die Oman en ook die Rooisee. Die kleintjies is al by Mosselbaai gevind. In Engels staan die vis bekend as die Threadfin butterflyfish.

Voorkoms

Die vis is plat met 'n gryswit, chevron-gestreepte lyf en met 'n geel rugvin, anale vin en stert. Dit het ook 'n swart vlek oor die oog. Die volwassenes het ook 'n swart kol op die rugvin en die rugvin ontwikkel 'n verlengde draad wat verby die stertvin strek. Die vis bly in rots- en koraalriwwe en word 23 cm lank. Hulle kan in akwariums oorleef.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Draadvinvlindervis: Brief Summary ( afrikaans )