Die Bonttobie (Haematopus ostralegus) is 'n swerwer wat soms aan die kus en riviermondings voorkom. In Engels staan die voël bekend as Eurasian oystercatcher.
Die voël is swart op die rug met 'n wit borskant en daar is witstrepe op die vlerke, rug en kruis sigbaar in vlug.