dcsimg

Asterales ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Asterales is 'n orde van blomdraende plante wat die groot familie Asteraceae (sonneblomme, madeliefies, distels, ens.) asook ander verwante families insluit.

Spesies van hierdie orde kom wêreldwyd voor, insluitende woestyne en ysbedekte gebiede. Die meeste is kruidagtige spesies, hoewel 'n klein aantal bome (soos die Lobelia deckenii en Dendrosenecio) en struike ook teenwoordig is. Dit blyk dat alle Asterales uit 'n gemeenskaplike voorouer ontwikkel het en hulle deel sekere morfologiese en biochemiese eienskappe.

Families

Die orde bevat tans elf families. Die grootste hiervan is die Asteraceae, met ongeveer 25 000 spesies, en die Campanulaceae, met ongeveer 2 000 spesies. Die oorblywende families het gesamentlik minder as 500 spesies.

Sien ook

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Asterales: Brief Summary ( afrikaans )