dcsimg

Hoedespeld-lukwart ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Hoedespeld-lukwart (Oxyanthus pyriformis) is 'n plant wat as struik voorkom maar ook as 'n boom groei wat tot 10 m hoog word. Dit groei in die vogtige immergroenwoude van KwaZulu-Natal. Die blomme is wit en aantreklik met buise van tot 7 cm lank. Die vrugte is sag en word tot 4 cm lank. Hulle is geel tot ligrooi wanneer hulle ryp is.

Sien ook

Bron

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Hoedespeld-lukwart: Brief Summary ( afrikaans )